Daaglikse uitdaging
10 rondtes · Een deelname per dag
- Almal kry vandag dieselfde letters, syfers en kopkrapper.
- 6 woorderondtes, 3 syferrondtes en die kopkrapper laaste.
- Sodra jy begin, tel dit as jou deelname. Herlaai jy in dieselfde blaaier, gaan jy voort waar jy was met jou gestoorde woorde en werk; die klok loop voort.
- Op ’n ander toestel gaan jy voort by dieselfde ronde, maar woorde van die halfklaar ronde word nie oorgedra nie. Die ou toestel stop by sy volgende stap.
- ’n Nuwe uitdaging begin om middernag (Suid-Afrikaanse tyd).
